1 Konings 6:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Op die sederhout aan die binnekant van die huis is kalbasse+ en blomme+ uitgekerf. Alles was van sederhout. Geen klip kon gesien word nie.
18 Op die sederhout aan die binnekant van die huis is kalbasse+ en blomme+ uitgekerf. Alles was van sederhout. Geen klip kon gesien word nie.