1 Konings 7:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Koning Salomo het Hiram+ laat roep en hom uit Tirus gebring. 2 Kronieke 2:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Ek stuur vir u Hiram-Abi,+ ’n bekwame ambagsman met die nodige kennis.