Eksodus 37:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Toe het hy die sewe lampe+ en die snuiters* en die vuurbakkies van suiwer goud gemaak.