5 Salomo het al die werk voltooi wat hy vir die huis van Jehovah moes doen.+ Daarna het Salomo die dinge ingebring wat sy pa, Dawid, geheilig het,+ en hy het die silwer, die goud en al die voorwerpe in die skatkamers van die huis van die ware God gesit.+