Psalm 86:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Want u, o Jehovah, is goed+ en vergewe vryelik.+ U is vol lojale liefde vir almal wat u aanroep.+ Psalm 145:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Jehovah is naby almal wat hom aanroep,+almal wat hom in opregtheid* aanroep.+