1 Konings 1:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Die koning het vir hulle gesê: “Neem die knegte van julle heer saam met julle, en julle moet my seun Salomo op my eie muil laat ry+ en hom na Gihon+ neem. Matteus 21:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hulle het die donkie asook die jong donkie gebring, en hulle het hulle bo-klere op hulle gesit. Toe het Jesus op die jong donkie gaan sit.+
33 Die koning het vir hulle gesê: “Neem die knegte van julle heer saam met julle, en julle moet my seun Salomo op my eie muil laat ry+ en hom na Gihon+ neem.
7 Hulle het die donkie asook die jong donkie gebring, en hulle het hulle bo-klere op hulle gesit. Toe het Jesus op die jong donkie gaan sit.+