Deuteronomium 28:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 En julle sal iets skokkends en ’n bespotting word onder al die volke waarheen Jehovah julle sal laat gaan, en hulle sal op julle neersien.*+ Psalm 44:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 U maak ons ’n bespotting* onder die nasies,+iets waarvoor die volke hulle koppe skud.
37 En julle sal iets skokkends en ’n bespotting word onder al die volke waarheen Jehovah julle sal laat gaan, en hulle sal op julle neersien.*+