11 Toe het hulle pa, Israel, vir hulle gesê: “As dit dan so moet wees, moet julle die volgende doen: Neem die beste produkte van die land in julle sakke en neem dit vir die man as ’n geskenk:+ ’n bietjie balsem,+ ’n bietjie heuning, gom, die bas van gombome,+ pistachioneute en amandels.