36 En hulle twee seuns, Ahiʹmaäs,+ die seun van Sadok, en Joʹnatan,+ die seun van Abjaʹtar, is ook daar by hulle. Jy kan hulle stuur om vir my alles te vertel wat jy hoor.”
17 Joʹnatan+ en Ahiʹmaäs+ het by En-Rogel+ gewag, want hulle kon dit nie waag om by die stad in te gaan nie, ingeval iemand hulle sou sien. ’n Diensmeisie het toe vir hulle die boodskap gaan gee, en hulle het dit aan koning Dawid oorgedra.