Genesis 19:36, 37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 So het Lot se dogters albei by hulle pa swanger geword. 37 Die eersgeborene het aan ’n seun geboorte gegee en hom Moab+ genoem. Hy is die vader van die Moabiete van vandag.+
36 So het Lot se dogters albei by hulle pa swanger geword. 37 Die eersgeborene het aan ’n seun geboorte gegee en hom Moab+ genoem. Hy is die vader van die Moabiete van vandag.+