26 Dan was daar Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, ’n Efraimiet uit Sereʹda. Hy was ’n kneg van Salomo,+ en sy ma se naam was Seruʹa, en sy was ’n weduwee. Hy het ook teen die koning in opstand gekom.*+
40 Salomo het Jeroʹbeam toe probeer doodmaak, maar Jeroʹbeam het na Egipte gevlug, na Sisak,+ die koning van Egipte,+ en hy het tot Salomo se dood in Egipte gebly.