Nehemia 9:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 “Maar hulle het ongehoorsaam geword en teen u in opstand gekom+ en hulle rug op u Wet gedraai.* Hulle het u profete doodgemaak wat hulle gewaarsku het om na u toe terug te keer, en hulle het baie disrespekvol teenoor u opgetree.+ Psalm 50:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Want jy haat dissipline,*en jy bly jou rug op my woorde draai.*+
26 “Maar hulle het ongehoorsaam geword en teen u in opstand gekom+ en hulle rug op u Wet gedraai.* Hulle het u profete doodgemaak wat hulle gewaarsku het om na u toe terug te keer, en hulle het baie disrespekvol teenoor u opgetree.+