Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 10:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Koning Salomo het 200 groot skilde van goud*+ gemaak (elke skild is met 600 sikkels* goud bedek),+ 17 asook 300 klein skilde* van goud* (elke klein skild is met drie minas* goud bedek). Toe het die koning dit in die Huis van die Liʹbanon-woud+ gesit.

  • 2 Kronieke 12:9-11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Koning Sisak van Egipte het dus teen Jerusalem opgetrek. Hy het die skatte van die huis van Jehovah+ en die skatte van die koning se paleis geneem. Hy het alles geneem, insluitende die goue skilde wat Salomo gemaak het.+ 10 Daarom het koning Rehaʹbeam koperskilde gemaak om dit te vervang, en hy het dit toevertrou aan die hoofde van die wagte* wat by die ingang van die koning se paleis wag gehou het. 11 Elke keer as die koning na die huis van Jehovah gegaan het, het die wagte saam met hom gegaan en die skilde gedra, en daarna het hulle dit na die kamer van die wagte teruggeneem.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel