-
2 Kronieke 11:21, 22Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 Rehaʹbeam het Maʹäga, die kleindogter van Absalom, meer liefgehad as al sy ander vrouens en byvrouens.+ Hy het 18 vrouens en 60 byvrouens geneem, en hy het 28 seuns en 60 dogters gehad. 22 Rehaʹbeam het Abiʹa, die seun van Maʹäga, as hoof en leier oor sy broers aangestel, want hy was van plan om hom koning te maak.
-