2 Kronieke 11:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Toe het Rehaʹbeam met Maʹhalat getrou. Sy was die dogter van Jeʹrimot, die seun van Dawid, en van Abiʹhail, die dogter van Eliʹab,+ die seun van Isai. 2 Kronieke 11:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Later het hy met Maʹäga, die kleindogter van Absalom,+ getrou. Hy het Abiʹa,+ Attai, Sisa en Seʹlomit by haar gehad.
18 Toe het Rehaʹbeam met Maʹhalat getrou. Sy was die dogter van Jeʹrimot, die seun van Dawid, en van Abiʹhail, die dogter van Eliʹab,+ die seun van Isai.
20 Later het hy met Maʹäga, die kleindogter van Absalom,+ getrou. Hy het Abiʹa,+ Attai, Sisa en Seʹlomit by haar gehad.