2 Konings 4:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Toe het sy opgegaan en hom op die bed van die man van die ware God neergelê,+ en sy het die deur agter haar toegemaak en uitgegaan. 2 Konings 4:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Toe Eliʹsa in die huis ingaan, het die seun dood op sy bed gelê.+
21 Toe het sy opgegaan en hom op die bed van die man van die ware God neergelê,+ en sy het die deur agter haar toegemaak en uitgegaan.