1 Konings 1:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 1 Koning Dawid was baie oud,+ en al het hulle hom met komberse toegemaak, het hy nie warm geword nie. 1 Konings 1:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 En hulle het deur die hele gebied van Israel na ’n pragtige meisie gesoek, en hulle het Abiʹsag,+ die Sunammiet,+ gevind en haar na die koning toe geneem.
1 Koning Dawid was baie oud,+ en al het hulle hom met komberse toegemaak, het hy nie warm geword nie.
3 En hulle het deur die hele gebied van Israel na ’n pragtige meisie gesoek, en hulle het Abiʹsag,+ die Sunammiet,+ gevind en haar na die koning toe geneem.