Numeri 11:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 As u dit van my verwag, maak my sommer nou dadelik dood, asseblief.+ Wees genadig teenoor my en moet my nie nog meer rampspoed laat sien nie.” Job 3:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Hoekom kan mense wat smag na die dood, nie net doodgaan nie?+ Hulle soek daarna, meer as na versteekte skatte. Jona 4:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 O Jehovah, neem nou asseblief my lewe,* want dit is beter vir my om te sterf as om te lewe.”+
15 As u dit van my verwag, maak my sommer nou dadelik dood, asseblief.+ Wees genadig teenoor my en moet my nie nog meer rampspoed laat sien nie.”
21 Hoekom kan mense wat smag na die dood, nie net doodgaan nie?+ Hulle soek daarna, meer as na versteekte skatte.