Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 1:51, 52
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 51 Salomo het die volgende boodskap ontvang: “Adoʹnia het bang geword vir koning Salomo, en hy het die horings van die altaar vasgegryp en gesê: ‘Koning Salomo moet eers vir my sweer dat hy sy kneg nie met die swaard sal doodmaak nie.’” 52 Salomo het toe gesê: “As hy reg optree, sal daar nie eers ’n enkele haar van sy kop op die grond val nie, maar as iets slegs in hom gevind word,+ dan sal hy moet sterf.”

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel