7 Toe hulle die brief kry, het hulle die seuns van die koning geneem en hulle doodgemaak, 70 manne,+ en hulle het hulle koppe in mandjies gesit en dit na hom in Jisʹreël gestuur.
17 Toe Jehu in Samariʹa aankom, het hy almal doodgemaak wat van die huis van Agab in Samariʹa oorgebly het.+ Hy het hulle uitgeroei, net soos Jehovah vir Eliʹa gesê het.+