Genesis 36:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Dít is die geskiedenis van Esau, dit wil sê Edom.+ Genesis 36:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Hier volg die geskiedenis van Esau, die vader van die Edomiete, in die bergstreek Seïr.+