Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 9:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Toe die donkies* van Saul se pa, Kis, weggeraak het, het hy vir sy seun Saul gesê: “Neem asseblief een van die dienaars saam met jou, en gaan soek die donkies.” 4 Hulle het deur die bergstreek van Eʹfraim en deur die Saliʹsa-streek gegaan, maar hulle het nie die donkies gevind nie. Hulle het deur die Saʹälim-streek gereis, maar hulle was ook nie daar nie. Hulle het deur die hele land van die Benjaminiete gegaan, maar hulle het hulle nie gevind nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel