Lukas 17:15, 16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Een van hulle het teruggedraai en God met ’n harde stem geloof toe hy sien dat hy genees is. 16 En hy het voor Jesus se voete neergeval met sy gesig na die grond toe en hom bedank. Wat meer is, hy was ’n Samaritaan.+
15 Een van hulle het teruggedraai en God met ’n harde stem geloof toe hy sien dat hy genees is. 16 En hy het voor Jesus se voete neergeval met sy gesig na die grond toe en hom bedank. Wat meer is, hy was ’n Samaritaan.+