2 Konings 5:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Maar Eliʹsa het gesê: “So waar as wat Jehovah, wat ek dien,* lewe, ek sal dit nie aanvaar nie.”+ Hy het daarop aangedring dat hy dit aanvaar, maar hy het bly weier.
16 Maar Eliʹsa het gesê: “So waar as wat Jehovah, wat ek dien,* lewe, ek sal dit nie aanvaar nie.”+ Hy het daarop aangedring dat hy dit aanvaar, maar hy het bly weier.