-
Genesis 37:29Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
29 Later, toe Ruben na die waterput terugkeer en sien dat Josef nie in die waterput is nie, het hy sy klere geskeur.
-
-
1 Konings 21:27Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
27 Toe Agab hierdie woorde hoor, het hy sy klere geskeur en saklinne gedra. En hy het begin vas en in saklinne gaan lê en ook terneergedruk rondgeloop.
-