-
2 Konings 1:16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 Eliʹa het toe vir die koning gesê: “Dít is wat Jehovah sê: ‘Jy het boodskappers gestuur om Baäl-Sebub, die god van Ekron,+ te raadpleeg. Is dit omdat daar nie ’n God in Israel is nie?+ Hoekom het jy hom nie geraadpleeg nie? Daarom sal jy nie opstaan van die bed waarop jy lê nie. Jy sal beslis sterf.’”
-