2 Konings 14:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Amaʹsia, die seun van koning Joas+ van Juda, het koning geword in die tweede jaar van Joas, die seun van Joʹahas, die koning van Israel. 2 Konings 14:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Toe hy ten volle in beheer was van die koninkryk, het hy sy knegte doodgemaak wat sy pa, die koning, vermoor het.+
14 Amaʹsia, die seun van koning Joas+ van Juda, het koning geword in die tweede jaar van Joas, die seun van Joʹahas, die koning van Israel.
5 Toe hy ten volle in beheer was van die koninkryk, het hy sy knegte doodgemaak wat sy pa, die koning, vermoor het.+