2 Konings 10:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Maar Jehu het nie afgewyk van die sondes wat Jeroʹbeam, die seun van Nebat, Israel laat pleeg het nie, naamlik die aanbidding van die goue kalwers in Bet-El en in Dan.+
29 Maar Jehu het nie afgewyk van die sondes wat Jeroʹbeam, die seun van Nebat, Israel laat pleeg het nie, naamlik die aanbidding van die goue kalwers in Bet-El en in Dan.+