2 Konings 14:21, 22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Daarna het die hele volk van Juda Asarʹja,*+ wat toe 16 jaar oud was,+ koning gemaak in die plek van sy pa, Amaʹsia.+ 22 Hy het Elat+ herbou en dit vir Juda teruggekry nadat die koning* gesterf het.*+
21 Daarna het die hele volk van Juda Asarʹja,*+ wat toe 16 jaar oud was,+ koning gemaak in die plek van sy pa, Amaʹsia.+ 22 Hy het Elat+ herbou en dit vir Juda teruggekry nadat die koning* gesterf het.*+