Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 4:20-22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Ons voorvaders het op hierdie berg aanbid, maar julle sê dat Jerusalem die plek is waar mense moet aanbid.”+ 21 Jesus het vir haar gesê: “Vrou, glo my: Die uur kom wanneer julle die Vader nie op hierdie berg of in Jerusalem sal aanbid nie. 22 Julle aanbid wat julle nie ken nie.+ Ons aanbid wat ons ken, want redding begin by die Jode.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel