2 Kronieke 32:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Nadat Hiskiʹa al hierdie dinge getrou gedoen het,+ het koning Sanʹherib van Assiʹrië Juda binnegeval. Hy het die versterkte stede beleër met die doel om deur hulle mure te breek en die stede in te neem.+ Jesaja 36:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 In die 14de jaar van koning Hiskiʹa het Sanʹherib, die koning van Assiʹrië,+ teen al die versterkte stede van Juda opgetrek en hulle ingeneem.+
32 Nadat Hiskiʹa al hierdie dinge getrou gedoen het,+ het koning Sanʹherib van Assiʹrië Juda binnegeval. Hy het die versterkte stede beleër met die doel om deur hulle mure te breek en die stede in te neem.+
36 In die 14de jaar van koning Hiskiʹa het Sanʹherib, die koning van Assiʹrië,+ teen al die versterkte stede van Juda opgetrek en hulle ingeneem.+