Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 36:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Die koning van Assiʹrië het die Rabʹsake*+ toe met ’n groot leërmag van Lagis+ af na koning Hiskiʹa in Jerusalem gestuur. Hulle het gaan staan by die kanaal van die boonste dam,+ wat langs die grootpad van die wassersveld is.+ 3 Toe het Eljaʹkim,+ die seun van Hilkiʹa, wat oor die huishouding* was, Sebna,+ die sekretaris, en Joag, die seun van Asaf, die geskiedskrywer, na hom toe uitgekom.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel