-
2 Kronieke 31:1Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
31 Ná die fees het al die Israeliete wat daar was, na die stede van Juda gegaan, en hulle het die heilige pilare stukkend gekap,+ die heilige pale* afgekap+ en die offerhoogtes+ en die altare+ in die hele Juda en Benjamin sowel as in Eʹfraim en Manasʹse+ afgebreek. Hulle het dit heeltemal vernietig, en daarna het al die Israeliete huis toe gegaan, na die stede waar hulle gewoon het.
-