Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 16:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Want die oë van Jehovah deursoek die hele aarde+ om dié te ondersteun* wat met hulle hele hart op hom vertrou.*+ U het onverstandig opgetree. Van nou af sal daar oorloë teen u wees.”+

  • Daniël 9:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Skenk aandag, o my God, en luister! Kyk tog en sien hoe ons swaarkry en hoe verlate die stad is wat u naam dra. Want ons smeek u nie omdat ons dade regverdig is nie, maar omdat u baie genadig is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel