39 Offer die een jong ram in die oggend en die ander ram wanneer dit skemer word.+ 40 Saam met die eerste jong ram moet jy ’n tiende van ’n efa fynmeel aanbied wat met ’n kwart hin uitgestampte olie gemeng is, sowel as ’n drankoffer van ’n kwart hin wyn.