-
Levitikus 25:4-6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Maar in die sewende jaar moet daar ’n sabbat wees, ’n spesiale jaar van rus vir die land, ’n sabbat vir Jehovah. Jy mag nie saad op jou landery saai of jou wingerd snoei nie. 5 Jy mag niks oes wat vanself opkom uit die graan wat ná die oes oorbly nie, en jy mag nie die druiwe van jou ongesnoeide wingerdstok insamel nie. Daar moet ’n spesiale jaar van rus vir die land wees. 6 Maar julle mag wel die kos eet wat gedurende die sabbat op die land groei – jy, jou slawe en slavinne, jou gehuurde werkers en die uitlanders wat by jou woon,
-