Jesaja 38:21, 22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Jesaja het toe gesê: “Gaan haal ’n koek van saamgeperste droëvye en sit dit op die sweer, sodat hy kan herstel.”+ 22 Hiskiʹa het vroeër gevra: “Wat is die teken dat ek na die huis van Jehovah sal gaan?”+
21 Jesaja het toe gesê: “Gaan haal ’n koek van saamgeperste droëvye en sit dit op die sweer, sodat hy kan herstel.”+ 22 Hiskiʹa het vroeër gevra: “Wat is die teken dat ek na die huis van Jehovah sal gaan?”+