Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 12:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Joas het vir die priesters gesê: “Neem al die geld vir die heilige offers+ wat na die huis van Jehovah gebring word: die vasgestelde bedrag wat elkeen moet betaal,+ die geld wat gegee word as die vasgestelde waarde van ’n persoon en al die geld wat elkeen se hart hom beweeg om na die huis van Jehovah te bring.+ 5 Die priesters moet dit self by die skenkers* neem en dit gebruik om die huis te herstel, waar daar ook al skade* is.”+

  • 2 Kronieke 24:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Toe is daar op die koning se bevel ’n kis+ gemaak, en dit is buite by die poort van die huis van Jehovah gesit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel