Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 4:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Op ’n dag het ’n weduwee van een van die seuns van die profete+ na Eliʹsa uitgeroep en gesê: “My man, u kneg, is dood, en u weet goed dat hy Jehovah nog altyd gevrees het.+ En nou het ’n skuldeiser gekom om al twee my kinders as sy slawe te neem.” 2 Eliʹsa het toe vir haar gevra: “Wat kan ek vir jou doen? Sê vir my wat jy in die huis het.” Sy het geantwoord: “U diensmeisie het niks in die huis nie, behalwe ’n kruik* met olie.”+

  • Hebreërs 6:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Want God is nie onregverdig nie. Hy sal nie vergeet van julle werk en die liefde wat julle vir sy naam getoon het+ deurdat julle die heiliges gedien het en bly dien nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel