1 Kronieke 21:9, 10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Jehovah het toe vir Gad,+ Dawid se siener, gesê: 10 “Gaan sê vir Dawid: ‘Dít is wat Jehovah sê: “Ek gee jou drie opsies. Kies die een wat ek oor jou moet bring.”’”
9 Jehovah het toe vir Gad,+ Dawid se siener, gesê: 10 “Gaan sê vir Dawid: ‘Dít is wat Jehovah sê: “Ek gee jou drie opsies. Kies die een wat ek oor jou moet bring.”’”