2 Kronieke 14:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Abiʹa het gesterf,* en hy is in die Stad van Dawid+ begrawe. En sy seun Asa het in sy plek koning geword. In sy dae was daar tien jaar lank vrede in die land.
14 Abiʹa het gesterf,* en hy is in die Stad van Dawid+ begrawe. En sy seun Asa het in sy plek koning geword. In sy dae was daar tien jaar lank vrede in die land.