Rigters 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Maar Juda het saam met sy broer Siʹmeon verder gegaan, en hulle het die Kanaäniete aangeval wat in Sefat gewoon het en dit heeltemal vernietig.+ Hulle het die stad dus Horma*+ genoem.
17 Maar Juda het saam met sy broer Siʹmeon verder gegaan, en hulle het die Kanaäniete aangeval wat in Sefat gewoon het en dit heeltemal vernietig.+ Hulle het die stad dus Horma*+ genoem.