9 Daarna het die Rubeniete, die Gadiete en die halwe stam van Manasʹse weggetrek van die ander Israeliete af, uit Silo uit, wat in die land Kanaän is, en hulle het na die land Giʹlead teruggegaan,+ hulle eie gebied waarin hulle gaan woon het, soos Jehovah hulle deur middel van Moses beveel het.+