Eksodus 6:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Die seuns van Kehat was Amram, Jishar, Heʹbron en Usʹsiël.+ Kehat het 133 jaar oud geword. Numeri 3:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Die afstammelinge van Kehat was die familie van die Amramiete, die familie van die Jishariete, die familie van die Hebroniete en die familie van die Ussiëliete. Dit was die families van die Kehatiete.+
27 Die afstammelinge van Kehat was die familie van die Amramiete, die familie van die Jishariete, die familie van die Hebroniete en die familie van die Ussiëliete. Dit was die families van die Kehatiete.+