-
Josua 21:13-16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Hulle het vir die seuns van die priester Aäron die stad Heʹbron+ met sy weivelde gegee as ’n vrystad vir persone wat iemand doodgemaak het,+ asook Libna+ met sy weivelde, 14 Jattir+ met sy weivelde, Estemoʹa+ met sy weivelde, 15 Holon+ met sy weivelde, Debir+ met sy weivelde, 16 Ajin+ met sy weivelde, Jutta+ met sy weivelde en Bet-Semes met sy weivelde – nege stede uit hierdie twee stamme.
-