Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 21:20-26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Die res van die Kehatitiese families van die Leviete het deur middel van die lot stede van die stam van Eʹfraim ontvang. 21 Hulle het Sigem+ met sy weivelde in die bergstreek van Eʹfraim aan hulle gegee as ’n vrystad vir persone wat iemand doodgemaak het,+ asook Geser+ met sy weivelde, 22 Kibsaʹim met sy weivelde en Bet-Horon+ met sy weivelde – vier stede.

      23 Uit die gebied van die stam van Dan: Elʹteke met sy weivelde, Gibʹbeton met sy weivelde, 24 Aʹjalon+ met sy weivelde en Gat-Rimmon met sy weivelde – vier stede.

      25 Uit die gebied van die halwe stam van Manasʹse: Taʹänag+ met sy weivelde en Gat-Rimmon met sy weivelde – twee stede.

      26 Die res van die families van die Kehatiete het altesaam tien stede met hulle weivelde ontvang.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel