-
1 Kronieke 26:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Die poort aan die oostekant is deur middel van die lot aan Selemʹja toegewys. Daarna is die lot gewerp vir sy seun Sagariʹa, ’n verstandige raadgewer. En die poort aan die noordekant is aan hom toegewys.
-
-
1 Kronieke 26:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Dit was die afdelings van die poortwagters van die Koragiete en die Merariete.
-