-
1 Samuel 9:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Daar was ’n man van Benjamin met die naam Kis,+ die seun van Abiʹël, die seun van Seror, die seun van Begoʹrat, die seun van Afiʹag, ’n Benjaminiet+ en ’n baie ryk man. 2 Hy het ’n seun gehad met die naam Saul,+ wat jonk en aantreklik was – niemand onder die Israeliete was aantrekliker as hy nie – en hy was van sy skouers af langer as al die ander mense.
-