2 Samuel 23:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Dít is die name van Dawid se magtige vegters:+ Joʹseb-Basseʹbet, ’n Tagkemoniet, die hoof van die drie.+ Hy het eenkeer 800 manne met sy spies doodgemaak.
8 Dít is die name van Dawid se magtige vegters:+ Joʹseb-Basseʹbet, ’n Tagkemoniet, die hoof van die drie.+ Hy het eenkeer 800 manne met sy spies doodgemaak.