27Hier volg ’n lys van die vaderhuise van Israel, die hoofde oor 1 000, die hoofde oor 100+ asook die offisiere onder hulle wat die koning gedien het+ en omgesien het na elke saak in verband met die afdelings. Elke maand van die jaar was een afdeling van 24 000 mans aan diens.